Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
ID’s en paspoorte van 2026 op banktoep
Weg met lang rye en die stelsel wat “aflyn is” – doen nou aansoek vir jou paspoort of identiteitsdokument-slimkaart op jou banktoepassing op jou slimfoon. Dit was wat die minister […]
-
Cloetesville-drawwer vat die pad vir vroue-higiëne
Om die vroue en meisies in jou lewe en gemeenskap te ondersteun, kan vele vorme aanneem, maar vir Keith Present beteken dit om die pad van Stellenbosch na Robertson kaf […]
-
Four arrested in Franschhoek
Stellenbosch’s municipal Traffic Services conducted a vehicle checkpoint along the R45 at Maasdorp Street in Franschhoek last Thursday (7 August), which led to the arrest of motorists on the wrong […]
-
Women of Worth bemagtig vroue
Morne Potgieter Die vroue van Women of Worth (WOW) het voorverlede Saterdag (2 Augustus) hul vierde liefdadigheidsgeselligheid by Die Khaya in Ryneveldstraat, Stellenbosch, aangebied. WOW het ten doel om vroue wat […]
-
Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
-
Concern over killings in Kayamandi
Stellenbosch police are investigating various murders that took place since the start of August, and anyone with information that could assist the various investigations is requested to come forward. Sunday […]
-
“Coach” Juanita moontlik vrywillger van jaar
Ná jare van gemeenskaps- en vrywilligheidswerk is “coach” Juanita Jacobs deur die nasionale platform G-Sport genomineer as vrywilliger van die jaar. Jacobs, van Idasvallei, het oor die jare sportontwikkelingswerk van […]
-
Forging a digital path for youth
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring, […]
-
Broer en suster aangeval
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek […]










