Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sestien strukture verwoes in Franschhoek-brand
Liefdadigheidsorganisasies in Franschhoek het vandeesweek gevra vir skenkings van die gemeenskap te midde van ’n verwoestende brand wat Maandag (26 Februarie) altesaam 16 hutte in die Langrug- informele nedersetting vernietig het.
-
FOTO’S: Polisieorkes gee Rietenbosch les in musiek en veiligheid
Melodieë het verlede Donderdag (22 Februarie) deur die gange van die Laerskool Rietenbosch weerklink toe die Wes-Kaapse polisie-orkes dié skool se leerders en onderwysers met hul talent vermaak het.
-
Oshwin Andries-moord laat vrae
Net meer as ’n jaar ná die tragiese dood van die belowende sokkerster Oshwin Andries wag sy familie steeds vir geregtigheid om te geskied.
-
Krieket-vroue van Coronation na Oos-Kaap
Twee spelers van die vrouespan van Coronation-krieketklub sal hierdie naweek lid wees van die Boland se senior vrouegroep.
-
Solms Delta se gewilde Oesfees is terug!
As jy lus is vir ’n behoorlike kuier in die wynlande, sit sommer onmiddellik Saterdag 6 April opsy.
-
Klapmuts: skok-saak na hoër hof
Die saak van drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n negejarige seun in Klapmuts aangerand en ontvoer het, is uitgestel tot Maandag 22 April en na die streekhof oorgeplaas.










