Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Picking up the pieces after devastating fires
Khayamandi residents were exposed to the elements after a severe fire gutted around 250 shacks in the township at the weekend.
-
‘Stylvolle’ ma oorlede
Stylvol en lief vir haar familie is hoe Christene Williams-Koopman onthou sal word.
-
PRG-toneelstuk na Kunstekaap
Nadat die toneelproduksie Broers aansienlike lof en erkenning vir sy indrukwekkende vertoning en kreatiewe uitbeelding van die menslike ervaring ontvang het, sal dié teaterstuk deur Paul Roos Gimnasium (PRG) Saterdag 27 April by die Kunstekaap as dee
-
Blommeklub-lede byeen
Die Stellenbosch-blommeklub hou Dinsdag 16 April sy maandelikse vergadering in die dorp.
-
Brande saai verwoesting op perdeplase
Die stormweer wat die Kaapse Wynlande die afgelope naweek ervaar het, het vermoedelik verskeie brande veroorsaak, insluitend by perdestalle en perdeskuilings.
-
Bekroonde tjellis in Stellenbosch te sien
Die Amici-strykkwartet en die internasionaal bekroonde en Suid-Afrikaans gebore komponis en tjellis Shane Woodborne is Vrydag 19 April op die verhoog van die Endler-saal as deel van die Endler-konsertreeks te sien.
-
Learn more about prophecy in Vlottenburg
The Charis Christian Fellowship will host a workshop on prophecy in Vlottenburg.
-
Klubrugby skop dié naweek af
Die rugbyklubs Franschhoek en Kylemore, twee van die drie spanne van Stellenbosch en die omliggende omgewing, begin hul aanslag om die titel in Superliga B Saterdag (13 April) wanneer hulle onderskeidelik teen Hands & Heart in Franschhoek en Hamlets
-
Spelers se passie vir netbal lei tot stigting van nuwe klub
Toe die kinders in die buurt sê sy moet ’n klub begin, het Mariana King gehuiwer omdat sy nie veel van netbal geweet het nie, maar sy het ook geweet sy kan nie die kinders in die steek laat nie.
-
Stellenbosch’s ‘Florence Nightingale’ remembered
The Stellenbosch community will bid farewell to Sister Letitia du Toit, also known as the Florence Nightingale of Stellenbosch, who died on Sunday (7 April).










