Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Klavierwerke gaan by Endler betower
’n Unieke en opwindende konsert wag Vrydag (10 Mei) om 19:00 op liefhebbers van goeie klaviermusiek in die Endler-saal in Stellenbosch. Gerhard Joubert (klassiek) en Brathew van Schalkwyk (jazz), gesamentlike wenners van die 2023 Unisa-nasionale klav
-
Prof Tulio weer op TIME se top-100-lys
TIME Magazine het prof Tulio de Oliveira, verbonde aan die Universiteit van Stellenobosch (US) in sy eerste 2024 TIME100 Health-lys erken.
-
Student se selfdood ruk gemeenskap
Die familie van ’n tweede jaar onderwys-student aan die Universiteit van Stellenbosch (US) is geskok gelaat nadat hulle ’n oproep aan die ander kant van die wêreld gekry het, dat hy oorlede is.
-
Nelsons-sokkerklub van krag tot doel-krag
Die sokkerseisoen staan einde se kant toe en vir een plaaslike span het hul harde werk hulle ’n kans gegun om na die klubsokker-liga bevorder te word.
-
-
‘Skelm-roetes’ in Cloetesville gesluit
Wat eens ’n ontsnappingsroete vir skelms en kwaaddoeners in Cloetesville was, sal hopelik eersdaags ’n geslote deurloop wees.
-
SPAR donates to Boland Veterans’ Dignitiy Project
SPAR Western Cape donated 22 000 packs of Petals sanitary pads to the Boland Veterans Cricket Association (BVCA) at the SPAR Distribution Centre recently.










