Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SPORT: Van der Stel-Evergreens bly onoorwonne
Die Belhar-rugbyklub is oorgehaal om Saterdag (18 Mei) teen Van der Stel-Evergreens (VDE) sy nederlaag van 38-35 teen UWK op laasgenoemde se tuisveld in Superliga B (SLB) te wreek en ook vir VDE van sy onoorwonne status te beroof.
-
ABC Security hou suksesvolle gholfdag vir Benje
’n Plaaslike sekuriteitsmaatskappy, ABC Security, het onlangs ’n suksesvolle gholfdag aangebied ten bate van ’n inwoner wie se lewe onomkeerbaar deur misdaad verander is.
-
Wemmershoek-groep maak kapsie teen wykskomitee
’n Groep inwoners van die Stellenbosch-munisipaliteit se wyk 3, wat Wemmershoek, Meerlust en Lanquedoc insluit, eis die onmiddellike ontbinding van hul wykskomitee, wat glo ondemokraties verkies en deur hul DA-raadslid met die hand aangewys is.
-
Franschhoek loop deur onder geslagsgebaseerde geweld
Franschhoek het die afgelope week onder ’n gruwelike voorval van geslagsgebaseerde geweld deurgeloop toe ’n man eers sy meisie en toe homself gesteek het.
-
Woonhuis in Idasvallei in ligte laaie
Wanneer jou woning in puin gelaat is, is daar nie baie ligpunte nie, maar volgens Annaline Kammies was die silwer randjie die groot ondersteuning wat sy en haar gesin ontvang het.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Die nuusbrief van die Kaapse Wynlande
Dié 8-blad nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Golfers tee-off to raise more than R100 000
The Rotary Club of Stellenbosch and local companies united to host a successful golf day for less fortunate members of the community.
-
Sy wou veel meer doen as net om ’n dokter te word
Hoewel sy van jongs af aangemoedig is om ’n dokter te word, het dr. Gestél Kuyler van die departement chemie en polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) besluit om ’n ander pad te volg wat haar passie om lewens te…
-
Afrikaans se komvandaan veel langer as amptelike 100 jaar
Brasse, bra’s en broeders. Sisi en suster. Staan nader, staan nader. Maak ’n plan of dala wat jy moet.










