Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lückhoff vier sy ryk geskiedenis
In aanloop tot die Hoërskool Lückhoff se 90ste verjaarsdagvieringe volgende jaar hou die skool se alumni-groep vandeesmaand verskeie feesvieringe.
-
SKOLE: Paul Roos se manne gaan groot op die sportvelde en -bane
Die sportmanne van Paul Roos Gimnasium het oor die afgelope paar weke hul staal op die sportveld ten toon gestel, en goeie vertonings opgelewer. Hier is ’n blik op die aksie wat die Stellenbossers op tuisbodem en in ander dele…
-
KKNK se werke met Kannas bekroon
Uitnemende artistieke bydraes by vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), geborg deur Absa, is Donderdag 9 Mei met Kannas bekroon.
-
DORPSKALENDER: Kom kuier in die Eikestad
Franschhoek: The 2024 Franschhoek Literary Festival boasts highlights from the local and international book scene, including renowned local, pan-African and international authors. From Friday 17 to Sunday 19 May festivalgoers will engage in a program
-
Sonder hulle sal die wêreld donker wees
Verpleegkundiges is die hart van gesondheidsdienste, en met die herdenking van die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges (Sondag 12 Mei) sê die provinsiale departement gesondheid en welstand dankie aan verpleegkundiges in sy diens.
-
BRIEF: Pa van drie ‘moet hom skaam’
Aan die man van Onder-Papegaaiberg wat die nag van Woensdag (1 Mei) met ’n geweer op vier vrouestudente afgestorm het omdat hulle in die straat getoet het, terwyl “jou kinders slaap”.
-
SPORT: Kannetjies kraai koning in sokkerstryd
Die talentvolle Draytine Davids van Cloetesville-sokkerklub het ook die toekenning vir Speler van die Toernooi verower. Regs ontvang hy sy trofee van Morne Crumpton, junior koördineerder van Stellenbosch FC.
-
SPORT: Former Matie earns top-10 spot in ‘toughest foot race on earth’
Former Stellenbosch University student James Miller recently finished the gruelling 252 km trail run across the Sahara Dessert and was seventh across the finish line.
-
SPORT: Support boost for MaxiRace Cape Winelands
K-Way South Africa has renewed its sponsorship for two prestigious trail running events, MaxiRace Cape Winelands and SkyRun.
-
SPORT: PRG old boys donning green and gold
Reno Hirst, who was in matric at Paul Roos Gymnasium in 2022, was also part of the junior Springbok team. Jurenzo Julius, part of the PRG matric class of 2022, […]









