Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Flower fundis showcase beautiful blooms in Pniël
The Pniël Congregational church hall was once again transformed into a colourful bouquet at the weekend, when the annual Chrysanthemum Show was hosted.
-
Landbou-laboratorium heropen ná opgraderingswerk
Wanneer jy jou tjoppie geniet, moet jy besef dit is deels danksy die werk van die personeel by die provinsiale veeartsenykundige laboratoriumdienste in Stellenbosch.
-
‘Blood-donation heroes don’t get cold feet’
The Western Cape Blood Service (WCBS) has announced its winter-trimester campaign last week, aiming to encourage the public to embrace their inner hero by donating blood during the cold winter period.
-
Enter the Miss South Africa contest now
The search has started for the dynamic woman who will follow in the footsteps of current Miss South Africa, Natasha Joubert, and become one of the country’s most recognisable faces and prominent ambassadors.
-
Kom proe en kyk wat die Kaapse Wynlande alles bied
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit stel die heel eerste Wynland-herfs-ekspo bekend. Dit beloof om voorts ’n jaarlikse aantrekking op die Kaapse Wynland-kalender te wees.
-
‘Kokkedoor’: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?
kykNET steek reeds die vure aan vir die volgende reeks van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks Kokkedoor Vuur & Vlam en jy kan nou vir hierdie opwindende reis inskryf!.
-
Gesogte landboutoekenning vir sentrum by Elsenburg
Die provinsiale landboudepartement het ’n beduidende mylpaal gevier toe die Agri-verwerkingsentrum, geleë by Elsenburg in Stellenbosch, op Donderdag 25 April die gesogte Voedselveiligheidstelselsertifisering (FSSC) 22000-akkreditasie behaal het.
-
Kostuin by Boschendal trek nuwe baadjie aan
Boschendal het sy nuut omskepte en herontwerpte Werf-voedseltuin bekendgestel, ’n verdere vertoonvenster vir die historiese plaas se verbintenis tot omgewingsbewaring en die fokus op plaas-tot-tafel eetervarings.
-
Matie-dosent trap ver om studente te help
Nadat sy ’n uitmergelende 600 km oor ses dae met ’n geskeurde heuplabrum en die ondersteuning van haar vier kinders – insluitend haar jongste wat net 12 jaar oud is – gery het, is dr. Marietjie Lutz, ’n eerstejaardosent in…
-
‘Aktiewe burgers red dorp,’ sê burgemeester
Aktiewe burgerskap is Stellenbosch se burgemeester, Gesie van Deventer, se teenwig vir ongewenste ontwikkeling in die dorp.










