Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rotary back up and running
After 18 months of hard work coupled with fun, the Stellenbosch Rotary Club (SRC) is back up and running.
-
Vicky reg vir Spele
’n Stellenbosser se droom om aan die Olimpiese Spele deel te neem, is vanjaar ten spyte van vele uitdagings en baie opofferings bewaarheid.
-
Slagter verruil vleis vir vis
Die Desseyn-familie het oor die dekades diep spore in Stellenbosch getrap en is bekend vir hul bobaas-vleis en vriendelike diens, maar Bert Desseyn sê hy laat nou die bekende Birdstraat-slaghuis in bekwame hande.
-
Op vrye voet ná 2023-messtekery
Die man wat Oshwin Andries (19) van Klapmuts op 29 Januarie 2023 na bewering met ’n mes gesteek het waarna hy dae later – op 4 Februarie – in sy ma se arms dood is, is op borgtog van R500…
-
-
Man in Cloetesville geskiet
Slegs dae nadat Harlene Meyer (49) in Pinestraat, Cloetesville, afgemaai is, het nog ’n skietery tot iemand se dood gelei.
-
Ontvoerde kry al sy geld terug
Die polisie het onlangs daarin geslaag om nie net een van die Franschhoekpas-ontvoerders in hegtenis te neem nie, maar een van die studente wat ontvoer is, het ook al die geld wat sy familie vir sy vrylating moes opdok, teruggekry.
-
-
Kansa vier kankeroorwinnaars se moed
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) het in Junie saam met die res van die wêreld Internasionale Kankeroorwinnaarsdag gevier.
-
Alle oë op Hamediehs en VDE se stryd op Bergzicht
Die wedstryd-der-wedstryde van Superliga B word Saterdag (6 Julie) tussen Van der Stel-Evergreens (VDE) en Hamediehs op die Bergzicht-sportterrein beslis, met Hamediehs wat tot dusver die oorhand oor VDE het.










