Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Só vier ons ons Franse herkoms op Bastille-dag
Sondag (14 Julie) was Frankryk se grootste feesviering van die jaar gevier – Bastille-dag.
-
SA kry nog ’n taal – ‘Hart se taal’
Die Kaapse sanger Werner van der Hoven se Afrikaanse debuut-album Hart se Taal is vroeër vanjaar uitgereik.
-
Rooskleurige toekoms wag op teologie- en musiekstudente by US danksy R50-miljoen-erflating
Die toekoms lyk rooskleurig vir talentvolle voorgraadse en nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie en musiekdepartement danksy ’n reuse-erflating van R50 miljoen wat in ’n skenker se laaste testament aan die un
-
Stellenbosser Melanie jaag gróót MasterChef-titel
Stellenbosch is lank reeds bekend vir goeie kos en dit is dus geen verrassing nie dat twee van die dorp se bobaas- kokke vanjaar deel is van MasterChef SA nie.
-
Vredenheim open eie kleuterskool
Die droom van ’n plaasskool waar kleuters leer terwyl hulle hul harte uitspeel en boonop een is met die natuur, het vir die Vredenheim Akademie aan die begin van die skooljaar ’n werklikheid geword.
-
Art in Riebeek Valley
A co-creative exhibition, Breathe Breeze and Winged Things, will form part of the annual Solo Studios arts weekend in the Riebeek Valley from Friday 9 to Sunday 11 August.
-
Vrouedag só met sport in Idasvallei gevier
Die Idasvallei-sportraad, onder leiding van Rhodes Benting, beoog om vanjaar Vrouedag (Vrydag 9 Augustus) met spesiale sport-feesvieringe te vier.
-
Vier só spesiale vroue
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) is opgewonde om die derde jaarlikse Kaapse Wynland-distrik se Fenomenale Vroue-toekennings aan te kondig.
-
Baristas to battle it out
The CoffeeMM Academy Barista Battle returns on Saturday (20 July), and this time it is shining a light on the local heroes of the coffee scene – the baristas at your beloved coffee shops!.
-
Call for community support
The Idas Valley Sport Board, which manages the sport facilities on behalf of Stellenbosch Municipality, acknowledges the hardships many in our community are experiencing.










