Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Diepduik in ras, klas en identiteit
In sy laaste laerskooljare het Danie Marais se bibliotekaresse-ma hom voorgestel aan die Junior Verseboek wat deur D.J. Opperman saamgestel is. Dít was sy eerste ontmoeting met poësie.
-
Vyfde verdagte dalk aangekla
Nog ’n verdagte kan eersdaags saam met die vier wat verdink word van die dood van Harlene Meyer (49) van Cloetesville, aangekla word.
-
Hofstelsel faal hulle, meen vrou
Drie jaar nadat sy aangeval is en by die dood omgedraai het, moet Elzette de Ruiter daagliks die verdagtes wat van die gru-aanval teen haar aangekla is, sien.
-
Swart naweek vir dié spanne
Dit was ’n swart naweek vir rugbyspanne in Stellenbosch en omgewing, want die meeste het hul moses teen hul opponente teëgekom.
-
Maties-roeiers takel die Bergrivier-kanomaraton
Tien Stellenbosse kanovaarders was deel van die talle roeiers wat verlede Woensdag (3 Julie) van Paarl na Velddrif in die Bergrivier-kanomarathon geroei het.
-
Atleet se verhaal nou ’n boek
’n Wêreldkampioen wat nie veel erkenning vir sy prestasies ontvang het nie, se lewensverhaal is nou in ’n boek, Goud vir Lenny, opgeneem.
-
-
Kinders van dorpies pak mekaar in eie ‘spele’
Daar was geen keer aan die atlete wat Vrydag (5 Julie) aan Stellenbosch se eie “Olimpiese Spele” deelgeneem het nie.
-
“Sjarrap en eet jou kos!” aan by Drostdy-teater
Ilne Fourie is terug met haar gewilde solokomedie Sjarrap en eet jou kos!.
-
‘Moenie reis tensy jy moet’
Ry liewer Jan Tuisbly se karretjie hierdie week, en durf slegs die pad aan indien dit rêrig nodig is.










