Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Applications for Grade R set to open
Parents who wish to apply for Grade R or a school transfer for the 2025 school year can do so from Thursday 1 August.
-
Call to ban some pesticides
The Women on Farms Project (WFP), with its head office in Stellenbosch, is one of several unions and civil organisations that have called on the National Labour Department to implement more rigorous protocols on farm owners aimed at protecting the…
-
Haweloses bygestaan
’n Tragedie is in hulp vir Stellenbosch se haweloses omgeskep danksy die plaaslike tak van Die Visfabriek.
-
Seniors help steek vir steek koue klop
Lede van die Survivors- senior burger-klub in Kylemore het op Mandela-dag (Donderdag 18 Julie) die koue en nat weer getrotseer om ’n merkwaardige impak op hul gemeenskap te maak.
-
Eersterivier se vloei getem
Die reënweer help dalk om damme vol te kry, maar het ook vele kopsorge veroorsaak.
-
’n Musikale reis met bekendes
Vir die derde Platformsessies-konsert van ATKV-Crescendo-produksies kan die gehoor uitsien na ’n nostalgiese reis saam met Crescendo-bekendes wat die musikale weg vir ’n nuwe geslag Afrikaanse stemme wys.
-
-
Blue Stars mik hoog
Blue Stars United van Klapmuts wil weer vanjaar die leer na Superliga C klim nadat al drie sy spanne die Suidelike liga gewen het en die eerste span van Saterdag (27 Julie) in die topnege, of die Promosieliga, gaan meeding.
-
-
Register to make your mark
Voters of Stellenbosch’s Ward 17 should take note that registration for the upcoming by-elections will take place this weekend.









