Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nuwe kabelspoor nog ’n tree nader
Die ontwikkelaars van die beplande “skytram” vir Franschhoek is een tree nader om goedkeuring vir die kabelkar te kry.
-
PRG skitter op die verhoog
Paul Roos Gimnasium (PRG) het vanjaar die Karoo se verhoogplanke tydens die jaarlikse Fraserburg Logan-toneelfees behoorlik aan die brand gespeel.
-
Agent waarsku teen swendelaar
Om in die strik van ’n swendelaar te trap, is een ding, maar wat as dit jou onderneming is waarmee onskuldiges geswendel word?.
-
Mylpaal vir Wynlande
Van der Stel-Evergreens (VDE) en Franschhoek is die twee spanne wat die Wynland-distrik in die Top-ses-kompetisie gaan verteenwoordig wanneer al die ligaverpligtinge in Superliga B afgehandel is.
-
Dorpskalender: Gebeurtenisse in ‘Die Eikestad’
Jou weeklikse gids na al die geleenthede in Stellenbosch en omliggende dorpe.
-
Become a living organ donor: Here’s how …
August is Organ Donor Awareness Month, and Transplant Education for Living Legacies (TELL) is dedicated to raising awareness about the critical importance of organ donation.
-
Jong sjef van Stellenbosch is streeksfinalis vir internasionale kompetisie
Marilé du Plessis, ’n sjef by Rust en Vrede Restaurant in Stellenbosch, is een van die 15 streeksfinaliste wat gekies is vir die S.Pellegrino Jong Sjef Akademie-kompetisie vir 2024-’25.
-
Beste jong musici wedywer vir gesogte titel
’n Nuwe daeraad breek aan vir die 2024 Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) met ’n nuwe tuiste en 13 nuwe ontluikende sterre onder die 20 gekeurde klassieke musieksensasies.
-
Hulle soek jou bloed
Met die winter wat amptelik hierdie maand tot ’n einde kom, het die Wes-Kaapse Bloeddiens ’n hernude oproep vir huidige en potensiële bloedskenkers gedoen om “ ’n magtige held te wees” en bloed te skenk.
-
Foto’s: Hessequa Harmonie in Stellies bekend gestel
Wêreldgehalte musici het gaste Woensdag 7 Augustus by De Warenmarkt in Stellenbosch ’n voorsmakie gegee van wat op vanjaar se program is vir Hessequa Harmonie wat binnekort weer in Heidelberg in die Wes-Kaap gehou word.










