Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gratis teen hondsdolheid ingeënt
Diereliefhebbers in en om Klapmuts is welkom om komende Dinsdag (23 September) hul katte en honde gratis teen hondsdolheid te laat inent. Die dienste word deur die staatsveearts in die gebied […]
-
Drie beseer in messtekery by Lückhoff
Die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) het vandeesweek ‘n messtekery by ‘n plaaslike hoërskool bevestig. ‘n Gr.9-leerder van die Hoërskool Lückhoff het Maandag glo drie van haar mede-leerders met ‘n […]
-
Eikestad se bekende klavierman groet
Dit is met diepe hartseer dat familie en vriende van Wolfgang Heuer, ‘n bekende en geliefde figuur in die Suid-Afrikaanse musiekgemeenskap, afskeid neem. Heuer is Vrydag 5 September ná ‘n […]
-
Devonvallei-noodkamp ‘maak bewoners siek’
Die handjievol bewoners wat hulle in die Devonvallei-noodkamp gevestig het, beweer die min munisipale dienste wat hulle wel ontvang, is besig om hulle siek te maak. Die Stellenbosch-munisipaliteit het die […]
-
‘Sekspes’ van Franschhoek bly agter tralies
Die borgtogaansoek van die 55-jarige man van Franschhoek wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot Donderdag 2 Oktober uitgestel. Eikestadnuus het betroubaar ver-neem dat die staatsaanklaer wat […]
-
Klapmuts women inspired to THRIVE
More than 20 inspiring women leaders from Klapmuts gathered at the CoCreate Hub in Stellenbosch on Saturday (13 September) to celebrate the launch of the Klapmuts Women’s THRIVE Club. The […]
-
Klapmuts-paar op plaas aangeval
‘n Egpaar van Klapmuts, wat op die Hoopenberg-bessieplaas naby die Proteapad woon, het verlede Woensdag (10 September) in die middernagtelike ure wakker geskrik nadat vensters van hul huurhuis gebreek is […]
-
Britain pulls out all the stops for Trump’s historic second state visit
U.S. President Donald Trump will embark on a historic second state visit to the United Kingdom this week, aiming to keep Prime Minister Keir Starmer on his good side during talks on trade, tariffs, and the war in Ukraine.
-
DA slams SANDF’s R28m plan for ‘unaccredited’ training in Cuba
The Democratic Alliance (DA) has sharply the South African National Defence Force (SANDF) for approving a R28 million programme to send 20 officers to Cuba for what the party describes as “unaccredited, wasteful training.”










