Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Krisis dreig in skole
Onsekerheid heers onder skole nadat die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) aangekondig het ’n tekort van sowat R3,8 miljard sal lei tot die besnoeiing van byna 2 400 kontrakposte.
-
Vroue in landbou kry erkenning
Vroue in landbou is tydens Vrouemaand deur die Wes-Kaapse ministerie van landbou vir hul bydrae tot die landbousektor gehuldig.
-
Van der Stel-Evergreens skuif na A-liga ná sege
Toeskouers wat Saterdag (31 Augustus) die halfeindstryde van die Westelike Provinsie-rugbyunie se klubwedstryde op City Park in Athlone bygewoon het, kan nie kla dat hulle nie rugby van hoogstaande gehalte gesien het nie.
-
KWDM vereer fenomenale vroue
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), in samewerking met die Historium Trust en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), het 19 fenomenale vroue uit die distrik verlede Woensdag (28 Augustus) by die Kronenburg-landgoed in Paarl by di
-
-
Stellenbosch maak skoonskip by 2024-Vrouesportdag
Die Kaapse Wynlande- landelike sportvereniging het Saterdag 24 Augustus sy jaarlikse Vrouesportdag by die Kallie de Wet-sportterrein in Robertson aangebied.
-
Eikestad se ‘dinamiese vroue’ bemoedig
Drie plaaslike maatskaplike organisasies het verlede Woensdag (28 Augustus) weer saamgewerk om plaaslike vroue ter viering van Vrouemaand te bederf.
-










