Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dagreek-straatmyl gaan groot opwinding verseker
Die Olimpiese driekampatleet Vicki van der Merwe het haar visier op ’n eerste Dagbreek-straatmyl titel.
-
DORPSKALENDER: Besige naweek in S’bosch
Stellenbosch: The Stellenbosch Museum has a temporary exhibition of wedding dresses which can be viewed at Grosvenor House, the third house in the Village Museum complex, until the end of September. Each wedding dress on display conveys a unique stor
-
Dis weer tyd vir bioskoop onder die sterre
Fliekgenot keer terug onder die sterrehemele van die Wynlande en Kaapstad met die 13de seisoen van die Galileo-buitelug bioskoop.
-
‘Sit dit aan!’ by plaaslike teater
Die ATKV-Crescendo bied Saterdag (28 September) die Sit dit aan!-produksie by die Daisy Jones-teater aan, waar 2024-finaliste hul musikale ontwikkeling ten toon sal stel.
-
Onnie-dag in Pniël gevier
Die ATKV waardeer die groot rol wat onderwysers vervul en dat hulle die hoeksteen van die toekoms vorm.
-
Spoedvrate by Dagbreek-straatmyl
Die 14de Dagbreek-straatmyl word Woensdag 2 Oktober in die boomryke Victoriastraat – een van die mooiste roetes in Suid-Afrika – as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied.
-
Sonkragmotorfiets aan’t kom
In ’n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal ’n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word in Oktober die lang pad van Nairobi na Stellenbosch aanpak. Die inisiatief is deel van Vervoermaand-vierin
-
Inheemse instrumente op Woordfees-verhoog gevier
Sonografie: Grepe in Roots en Blues is Woensdag 2 Oktober om 16:00 by die Fismer-saal in die Universiteit Stellenbosch-konservatorium as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees op die planke.
-










