Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Maties het drie wenners in entrepreneurskap kompetisie
Drie studente van die Universiteit Stellenbosch (US) was wenners in die Wes-Kaapse streekronde van die Entrepreneurskapontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se Entrepreneurskap Intervarsity 2024-kompetisie.
-
Daar gaan weer vlieërs vir Afrika in Kaapstad wees
Die kollig die wêreld heen is in Oktober op Geestesgesondheidbewusmakingsmaand geplaas.
-
Pinotage is Suid-Afrika se kind
Dit het alles met ’n onverwagte verbintenis begin – ’n huwelik tussen Pinot Noir en Hermitage, gelei deur die visioenêre prof. Izak Perold. Uit hierdie onwaarskynlike kombinasie het die geboorte van ’n trotse Suid-Afrikaanse kultivar gekom: pinotage.
-
FOTO’S || Dagbreek-straatmyl weer ’n reusesukses
Die 14de Dagbreek-straatmyl, wat Woensdag 2 Oktober as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees in Victoria-straat aangebied is, is deur groot deelname en goeie prestasies gekenmerk.
-
Birdstraat erfkwessie draai in hof
Die Stellenbosch-munisipaliteit wend hom nou na die hooggeregshof in Kaapstad om optrede te eis teen die eienaar van ’n verlate stuk grond in Birdstraat, waar twee studente in 2022 verongeluk het.
-
Family of hospital patient sought
Stellenbosch Hospital needs the community’s help in locating the family of a patient.
-
Die Dal wen spogregte
Die stryd om die Vlakte-erfenisbeker is die afgelope Saterdag (5 Oktober) beslis en die stryd tussen Cloetesville en Idasvallei het in Cloetesville se guns geswaai.
-
-
-
Orchard gets fig cultivars
The provincial agriculture department has partnered with a new venture, Soetmelksvlei, to provide genetic plant material derived from the department’s extensive fig collection at its Oudtshoorn research farm for establishment at the two farms in the










