Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Idasvallei-sportraad reik uit na netbalspelers
Die Idasvallei-sportraad het Saterdag (19 Oktober) ’n eerste poging aangewend om meer aandag te skenk aan die belangrikheid van vroue – veral jong meisies – in die gemeenskap.
-
Victoriane-krieketklub kolf en boul Maties vir ’n ses
Die Victoriane-krieketklub het die afgelope naweek sy ouer broer, die Maties-krieketklub, laat klippe kou en behoorlik vir ’n ses geklap in ’n Boland-krieket- Premier A-ligawedstryd op die Tassies-ovaal in Stellenbosch.
-
Nog ’n Matie-student sterf
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap is vir die tweede agtereenvolgende week deur ’n dood geruk nadat ’n student verdrink het.
-
Skryf in vir Hope Hike en help bring hoop
Die gewilde Hope Hike vind Sondag 27 Oktober by die Delvera-landgoed in Stellenbosch plaas.
-
Misdaadbrokkies
Die Groot Drakenstein-polisiekantoor doen ’n beroep op inwoners om na vore te kom indien hulle inligting het oor die volgende sake wat die kantoor ondersoek.
-
Pniël Villagers se 2024-rugbyhelde vereer
Die Pniël Villagers-rugbyklub het Vrydag 4 Oktober sy bekeruitdeling in die Milleniumsaal in Pniël gehou.
-
Stellies wen naelbyt-derby
Die tweede ronde ligawedstryde in die Premierliga van Krieket Boland het groot opwinding opgelewer, met twee derbystryde vir vier spanne van die Stellenbosch-streek.
-
DORPSKALENDER: Wat gebeur in die Eikestad?
Stellenbosch: Circle for Natural Aid to Life vertoon ’n dokumentêre rolprent by die LifeShine Wellness-sentrum (op die hoek van Klein Helderbergweg en die R44, Stellenbosch) tussen 17:30 en 21:30. Toegang is gratis, maar skenkings is welkom. Stuur e-
-
Come to the Bubbly & Gin Summer Garden Party & Polo at Val de Vie
With summer upon us and plans for much outdoor entertaining, and with alfresco meals in mind, one of the most popular drinks to enjoy is a gin and tonic, served in a long, tall glass with blocks of tinkling ice…
-
TOWN CALENDAR: What’s happening in ‘The City of Oaks’?
VRYDAG 18 OKTOBER Stellenbosch: Circle for Natural Aid to Life vertoon ’n dokumentêre rolprent by die LifeShine Wellness-sentrum (op die hoek van Klein Helderbergweg en die R44, Stellenbosch) tussen 17:30 […]










