Die Pniël Villagers-rugbyklub het Vrydag 4 Oktober sy bekeruitdeling in die Milleniumsaal in Pniël gehou. Benvenito Williams (derde van links) is as die Sportman van die Jaar aangewys. By hom, van links, is Rozelda Mansfield, Granville Myburgh, Ivor Myburgh, Elmarie Parks, Lisa Myburgh en Winston Stubbs (klubvoorsitter).

Pniël Villagers se 2024-rugbyhelde vereer

Die Pniël Villagers-rugbyklub het Vrydag 4 Oktober sy bekeruitdeling in die Milleniumsaal in Pniël gehou. Benvenito Williams (derde van links) is as die Sportman van die Jaar aangewys. By hom, van links, is Rozelda Mansfield, Granville Myburgh, Ivor Myburgh, Elmarie Parks, Lisa Myburgh en Winston Stubbs (klubvoorsitter).

Ruben November (links) het die beker vir die Speler van die Jaar en ook die waardevolste speler aan Herchelle van Ryn oorhandig.

Bryan Adams (regs) is die klub se o.20- Speler van die Jaar. Hy het sy beker van Lynne Cyster ontvang.

Roland Fransman (regs) het die beker vir die beste senter van Denise Stubbs ontvang.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article