Yaël Malgas
-
No-one has been arrested in connection with the fatal crash in Khayamandi on Friday 29 August.
-
Wynmakers van die streek het Vrydag 29 Augustus by Klein Alto byeengekom om hul trofees na afloop van vanjaar se Stellenbosch-jongwynskou. te ontvang.
-
A special council meeting will be held by Stellenbosch Municipality this week to start the process of an internal investigation into the allegation of constructive dismissal, bullying or any other infringement on workplace rights.
-
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae aanlyn gemaak het.
-
Die Stellenbosch-munisipaliteit is in die kollig weens ‘n beweerde rassistiese video waarin ‘n amptenaar die aanstelling van kandidate bespreek.
-
A minibus taxi ploughed into the two pedestrians and a stationary vehicle, which was parked on the pavement of George Blake Road close to the Kayamandi Mall, around 12:20 on Friday 29 August.
-
Reddingswerkers het Woensdag (27 Augustus) gereed gemaak om ‘n stapper te vind wat die vorige dag in die Jonkershoek-natuurreservaat na sy dood geval het. Die oorledene is prof. Donovan Kirkwood, kurator […]
-
Cloetesville police are investigating a case of culpable homicide after the death of a toddler on a Stellenbosch wine estate last week. According to police spokesperson Warrant Officer Zenobia Sedeman, […]
-
By his his own admission 18-year old Pieter Venter is an adrenaline junkie. The Paul Roos Gymnasium’s thrill seeking has secured him a place at the Downhill World Championships as […]
-
Stellenbossers moet gereed maak vir ‘n dag van samekoms en oefening met die eerste Fynbos5Miler wat op Saterdag 13 September in Wyk 7 aangebied sal word. Volgens raadslid Annemarie Ferns […]








