Yaël Malgas Avatar

Yaël Malgas


  • Police in Stellenbosch are investigating the murder of the deputy principal of Khayamandi Primary School, who was fatally wounded by an unknown gunman on school grounds on Friday 21 November. Mlamli Matshingana (54) was known as a language expert and passionate teacher, who had harboured a love for isiXhosa.

    by

    on

    Police probe: Deputy principal’s killer sought after shooting at Khayamandi school
  • Stellenbosse produsente en werkers het by die jaarvergadering van die Stellenbosse Landbougenootskap teruggekyk op ‘n suksesvolle jaar. Die organisasie het ‘n prestigieuse ere-toekenning van Agri Wes-Kaap ontvang vir meer as ‘n eeu van diens aan die landbousektor.

    by

    on

    Stellenbosse Landbougenootskap vereer vir bydrae tot Wes-Kaapse landbou
  • Die Stellenbosch-liggiefees keer hierdie naweek terug met groot name soos Die Heuwels Fantasties en Craig Lucas, maar plaaslike inwoners spreek kommer uit oor die beperkte verteenwoordiging van gemeenskapstalent. Terwyl plaaslike kunstenaars soos gospel-rymkletser RCJ van Cloetesville sal optree deur die munisipale talentkompetisie, verskyn hul name nie op die hooffeesplakkaat nie.

    by

    on

    Stellenbossers eis meer plaaslike talent by jaarlikse Liggiefees
  • Die Cloetesville-gemeenskap het oor twee dae byna twee ton herwinbare afval versamel en dit vir basiese kruideniersware geruil tydens Stellenbosch-munisipaliteit se eerste “Swop Shop” in die buurt. Die oorweldigende reaksie het die munisipaliteit gedwing om die “snoepie” ‘n tweede dag na dié buurt te neem.

    by

    on

    Herwinning: Munisipaliteit se ‘Swop Shop’ help om koskassies vol te maak
  • After five decades of nurturing young gymnasts, the Van der Stel Gymnastics Club continues to transform lives through sport. Founded in 1975 with just vision and 200 enthusiastic children, VDS has produced Olympic representatives, world champions, and countless confident young athletes while serving as a community cornerstone in Stellenbosch.

    by

    on

    Five decades of dreams: Van der Stel Gymnastics Club marks golden anniversary
  • Misdaadvoorkoming en gemeenskapsveiligheid in Jonkershoek en Stellenbosch Sentraal het ‘n hupstoot gekry met die onlangse opgradering van die Jonkershoek- spesiale belastingsgebied (JSRA) en die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative (Siti) […]

    by

    on

    Jonkershoek en Stellenbosch veiligheidsdiens verbeter
  • Familie en vriende van die Cloetesviller Pieter Hough het die afgelope Saterdag (15 November) saam met dié nuwe skrywer die bekendstelling van sy memoires gevier. Hough (71) het ‘n jaar […]

    by

    on

    Cloetesviller skryf sy lewensverhaal
  • “Joh! Die is mos ‘n kwaai projek!” So meen een van die vele Cloetesvillers wat Donderdag (20 November) die eerste munisipale swop shop by die Eikesaal bygewoon het. Die swop […]

    by

    on

    Kom ruil afval vir kos by Stellenbosch se ‘swop shop’
  • Stellenbosch’s tourism sector has had a positive year despite challenges, highlighted by Michael Ratcliffe at Visit Stellenbosch’s annual meeting. Key changes included new leadership and regulatory proposals. Premier Alan Winde praised the region’s success while cautioning against complacency. Local tourism is vital for the economy, sustaining over 48 000 jobs.

    by

    on

    Visit Stellenbosch, tourism partners evaluates the year that was
  • Inwoners van die Newinbosch-ontwikkeling ervaar ernstige frustrasies oor herhalende vertraging in die intrekdatum van hul nuwe huise, met Jennilee Geduld se gesin wat genoodsaak was om by familie te bly. Waterskade en swak kommunikasie vererger die situasie. Die ontwikkelaar belowe verbetering en tydige herstelwerk.

    by

    on

    Newinbosch-ontwikkeling ‘vol tekortkominge’

Gift this article