Yaël Malgas Avatar

Yaël Malgas


  • Stellenbosch se plaaslike staats-hospitaal is ‘n “panado-hospitaal”. Dit is hoe talle Stellenbossers die hospitaal beskryf waar die 10 maande oue Mileeck Newman op Vrydag 21 November gesterf het (“Herrie nadat seuntjie […]

    by

    on

    Stellenbosch-hospitaal – ‘Dis nie net baba Newman’
  • Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ‘n man op Sondag 7 Desember in ‘n skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.

    by

    on

    Koeëls tref twee kinders in Cloetesville
  • Die twee mans van Khayamandi is in die hooggeregshof aan Cheney Prins se moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, sowel as regsverydeling skuldig bevind.

    by

    on

    Lewenslank vir 2 ná moord op jong ma van Khayamandi
  • Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.

    by

    on

    Politici vra ingryping in Cloetesville
  • Inwoners van Mountain View, Jamestown, het Dinsdag 2 Desember ‘n stokkie gesteek voor die Stellenbosch-munisipaliteit se plan om vier wendyhuise in hul buurt op te rig. Die onstoke inwoners sê beamptes van die munisipaliteit het voor 09:00 reeds met planke opgedaag om die strukture op te rig.

    by

    on

    Noodbehuising deur inwoners van Jamestown gefnuik
  • Stellenbosch FM, launched by Mohau Monaheng, aims to empower the Khayamandi community through local storytelling and news. The station features various programs addressing issues like addiction, while promoting cultural identity. Despite no prior broadcasting experience, the team’s passion drives its growth, with hopes to expand language offerings and community impact.

    by

    on

    Stellenbosch FM goes live, aims to be ‘The Voice of e-Khaya-Stellies’
  • Rolspelers in Kylemore het ‘n nuwe astro-sportveld, Klipkraal, op 2 Desember amptelik geopen, gevolg deur emosionele toespraak deur Marais Steyn, wat die belang van vennootskappe beklemtoon het. Die Aitsa!-naskoolsentrum, gestig deur Dwarsrivier-vroue, bied ondersteuning aan laerskoolkinders. Stellenbosch se burgemeester, Jeremy Fasser, het die impak op kinders se lewens beklemtoon.

    by

    on

    Foto’s | Kylemore-gemeenskap sit skouer aan die wiel vir sport
  • Die Stellenbosch-sokkerklub se planne vir ‘n wêreldklas “Field of Dreams” by die Van der Stel-sportkompleks stelselmatig vorder, maar die plaaslike sportraad beklemtoon die noodsaaklikheid van alternatiewe huisvesting. Vereistes om bestaande sportsoorte te akkommodeer bly onvervuld, terwyl teenstanders bekommerd is oor die gemeenskapsimpact van die ontwikkeling.

    by

    on

    Planne glo op pad om Van der Stel-sportkodes betyds te skuif
  • The man killed in a crash on Helshoogte Road in Stellenbosch on Thursday 27 November, has been identified as 49-year-old Jaco Meintjies. It is believed Meintjies was involved in a hijacking in Porterville and was on the run from chasing police when the accident occurred outside Ida’s Valley.

    by

    on

    Helshoogte crash: Identity of Porterville ‘hijacker’ confirmed
  • Kommentaar en klagtes oor die Stellenbosch-hospitaal het die afgelope week op sosiale media ingestroom nadat ‘n Jamestown-familie hul ervaring gedeel het van hoe die 10 maande oue Mileeck Newman in die hospitaal gesterf het.

    by

    on

    Herrie nadat Jamestown-baba sterf, familie bevraagteken sorg by hospitaal

Gift this article