Yaël Malgas
-
Die joernalis en navorser Lizette Rabe op die Stellenbosch-bekendstelling van haar boek 101 Remarkable South African Women by die joernalistiekdepartment van die Universiteit Stellenbosch.
-
Die Stellenbosch-munisipaliteit het vlak 2-waterbeperking goedgekeur as ‘n “voorsorgmaatreël” gegewe die voortslepende droogte in die provinsie.
-
Elsabe Vermeulen, voormalige Cloetesville-wyksraadslid verlaat DA en is nou PA-lid
-
Die slang wat homself in ‘n Stellenbosch-gesin se woning, ‘n plaashuis buite die dorp, tuisgemaak het, is onlangs deur ‘n plaaslike slangvanger gevang.
-
Verskeie klasse van Klapmuts Primêr kry onderrig in die skoolsaal nadat Eskom elektrisiteitstoevoer na verskeie klasse afgeskakel het. Dit kom nadat ‘n leerder vroeër vanjaar by die skool vermoedelik doodgeskok het.
-
Die Shoprite-groep het verbeterde veiligheidsopleiding in Stellenbosch van stapel gestuur vir meer as 100 Sixty60-afleweraars.
-
Die negende Adam Small-fees word hierdie naweek weer in Pniël aangebied.
-
Apex Education Group officially opened its Stellenbosch campus, marking a significant expansion of their innovative education model. The school uses a unique blended learning approach with 100 learners per class.
-
Twee Stellenbosse musiekmakers besoek maandeliks Agapé-aftreeoord en HospiCare om die inwoners se Vrydae op te kikker met goue oues.
-
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.










