Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Op reis met Schubert se tydlose musiek
Beleef die tydlose skoonheid van Schubert se “Die schöne Müllerin” in ‘n intieme uitvoering in die Endler-saal môre (Vrydag 8 Augustus) om 19:00. Die bekende tenoor Thomas Erlank (links) en […]
-
Tweede Endler-konsertreeks vanaf Augustus tot Oktober bied musikale uitnemendheid
Die tweede Endler-konsertreeks in die konservatorium van die Universiteit Stellenbosch bou voort op ‘n sterk tradisie van musikale uitnemendheid.
-
Jonker en Opperman gevier
Die bydrae van twee groot Afrikaanse digters is met musiek en voorlesings in Sproeireën en kantelson gevier – ‘n vertoning wat die werke van Ingrid Jonker en D.J. Opperman van […]
-
Reis saam met Govan om ons minder bekende gemeenskappe te leer ken
In ’n land waar stories dikwels deur die lens van sensasie of stereotipes vertel word, bied Govan Ontbloot ’n vars en eerlike alternatief.
-
Nasionale erkenning wag op Afrikaanse taalhelde by ATM se 50ste herdenking
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Het Jan Marais Nationale Fonds doen ’n beroep op die publiek om kandidate te benoem vir die gesogte Neville Alexander-prestigetoekennings. Hierdie toekennings, ter […]
-
Madame Tussauds makes history with 13 Taylor Swift wax figures across four continents
Madame Tussauds has unveiled 13 brand new Taylor Swift wax figures in a historic simultaneous launch spanning four continents – the most ambitious project in the attraction’s 250-year history.
-
Matie students’ doccie on screen at Durban International Film Festival
Stellenbosch University student dokkie possibly in the running for an Oscar










