tennis racket with ball. generic photo
Twee tennisspelers het altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur op die Stellenbosch-tennisbane gespeel in die hoop om ‘n wêreldrekord te verbeter.

Foto: Paul Roos Gimnasium weer kampioene op tuisbodem!

tennis racket with ball. generic photo
Twee tennisspelers het altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur op die Stellenbosch-tennisbane gespeel in die hoop om ‘n wêreldrekord te verbeter.

Die o.19A-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het verlede maand (Februarie) vir die derde agtereenvolgende jaar die 21ste weergawe van die Zestfruit Gerrie Berner-tennistoernooi op tuisgrond gewen. Die Stellenbossers het die eindstryd teen die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) met 4-1 gewen. Die span het onderweg na hul algehele oorwinning seges teen Westville Boys' High School, die Hoërskool Pearson, die Hoërskool Outeniqua, die Hoërskool Waterkloof, Kearsney College en die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) behaal. Met die gesogte trofee (van links) staan Jannie de Villiers (PRG-rektor), Simeon Roothman, Luke Verwey, Liam Badenhorst, Hanno Bouwer, Sebastian Oosthuizen (kaptein), Tristan van der Merwe, Zach Jooste, Swannie Swanepoel (afrigter) en Lucette van Niekerk.
Die o.19A-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het in Februarie vir die derde agtereenvolgende jaar die 21ste weergawe van die Zestfruit Gerrie Berner-tennistoernooi op tuisgrond gewen. Die Stellenbossers het die eindstryd teen die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) met 4-1 gewen. Die span het onderweg na hul algehele oorwinning seges teen Westville Boys’ High School, die Hoërskool Pearson, die Hoërskool Outeniqua, die Hoërskool Waterkloof, Kearsney College en die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) behaal. Met die gesogte trofee (van links) staan Jannie de Villiers (PRG-rektor), Simeon Roothman, Luke Verwey, Liam Badenhorst, Hanno Bouwer, Sebastian Oosthuizen (kaptein), Tristan van der Merwe, Zach Jooste, Swannie Swanepoel (afrigter) en Lucette van Niekerk.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article