In Afdeling A het die Strand-span die eerste plek behaal. Die spanlede was Sakkie Burger, Larize Nel, Amy Joubert en JP Joubert.

Wenners gekroon na suksesvolle Amex-Tennistoernooi in die Strand

In Afdeling A het die Strand-span die eerste plek behaal. Die spanlede was Sakkie Burger, Larize Nel, Amy Joubert en JP Joubert.
In Afdeling A het die Strand-span die eerste plek behaal. Die spanlede was Sakkie Burger, Larize Nel, Amy Joubert en JP Joubert.

Die Amex-tennistoernooi, wat onlangs op die bane van die Strand-tennisklub plaasgevind het, het opwindende wedstryde en verdienstelike wenners opgelewer.

Ook in Afdeling A het die Rekreasie-span tweede geรซindig, met Lohan Lubbe, Ronel Pieterse, Megan Gibbs en Nelius Lubbe wat hul span verteenwoordig het.
In Afdeling B het Country Club 1 die oorwinning behaal. Die span het bestaan uit Michael Sutherland, Anri Schoonees, Justin Williams en Elsa Odendal.
Country Club 2 het tweede plek in Afdeling B ingeneem, met die spanlede Annerie Louw, Jean Grendon, Dylan Bowler en Mark le Roux.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article