Ametis-aftreeoord het vrouwees met ’n vroue-tee, wat Vrydagmiddag 19 Augustus in die sonkamer van die tehuis in Gordonsbaai-weg gehou is, gevier. Besoekers met hul pragtige hoede was deel van die geleentheid, en is vermaak met ’n sangitem deur die pianis Riette Fourie en die koorlede Sussie Boonzaaier, Marie la Cock (agter, sittend), Helena Jurgens, Nellie Nagel, Marie Brits, Toetie van Rensburg, Hester du Raan en Santie Smit.

Credit: SYSTEM

Vrouwees gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article