Verteenwoordigers van die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het Maandag 11 Augustus as deel van vragfokusmaand Two-a-Day in Grabouw besoek om die uitdagings van landelike vrag te bespreek en oplossings te…
Die jaarlikse interskole-uitruil tussen Hoërskole Parel Vallei en Pearson het van 14-16 Augustus in die Helderberg-kom plaasgevind met gemengde resultate oor verskeie sportsoorte, kulturele en akademiese kragmetings, waar Parel Vallei…
‘n 55-jarige verdagte wat aangekla word van ontvoering en verkragting van ‘n plaaslike tienermeisie wat verlede maand in Gordonsbaai-weg opgespoor is, het Dinsdag 12 Augustus in die Strand-landdroshof verskyn en…
Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
Die Helderberg betreur die verlies van Neels du Toit, ‘n gerespekteerde en legendariese oudrugbyspeler en geliefde figuur in die streek se rugbykringe. Die Van der Stel-pensioentrekker was ‘n toegewyde bestuurslid…
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
The Strand Customer Interaction office is temporarily closed due to pipe burst damage. Residents can access services at alternative centres.
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.
Owerhede ondersoek ‘n beweerde poging tot seksuele aanranding op ‘n 14-jarige leerder by ‘n plaaslike hoërskool op 30 Julie, terwyl die skool sy sekuriteitsmaatreëls versterk het en sielkundige ondersteuning aan…
The proposed Rouen Farm housing development in Gordon’s Bay, located behind Fariview Golf Village, is still in the “early-planning and feasibility phase”. This update by City of Cape Town spokesperson…