Twee maande ná die Kersdag-brand wag slagoffers steeds op hulp terwyl hulle nou tydelike erwe eis, maar die Stad Kaapstad het hul versoek van die hand gewys.
Community-led activism is taking hold in the heart of Sir Lowry’s Pass, where the newly formed Sir Lowry’s Pass Village Constructive Solutions Group (SLPVCSG) officially launched in December, signalling a…
Ná dekades van stryd sien Kanaal en Bloekombos uiteindelik hoop terwyl Eskom besig is om die gemeenskappe te elektrifiseer, hoewel nog nie voltooi nie.
Polisie, onderwysers en onderwysbeamptes het by Sir Lowry’s Pass Primêre Skool saamgestaan om kinders by ‘n imbizo uit dwelms en misdaad te red.
Die vark-beslaglegging-saga duur voort terwyl ingewikkelde grondeienaarskapskwessies rakende die Transnet-terrein na vore kom.
‘n Skietvoorval in Sir Lowry’s Pass het Woensdag 12 November ‘n 39-jarige sjebeen-eienaar, Nandipha Gwabeni, se lewe geëis. Twee mans het vermoedelik haar woning onder voorwendsel van alkoholaankope betree voordat…