Edgar Jackson (36) is in Casablanca, Strand, doodgeskiet terwyl hy buite by ‘n huis in Nazlisingel gesit het, maar polisie ontken dit is bendeverwant.
Samantha Arendse is op soek na antwoorde nadat haar broer Nico koelbloedig vermoor is. Die familie vra hoekom hy moes sterf en roep om aksie teen bendegeweld.
Ná 22 jaar van getroue koerante-aflewering is Hester Taljaard (71) se lewe wreed verkort deur ‘n aanval wat haar gesin met gebroke harte agtergelaat het
Misdaadverslaggewer Julian Jansen se nuutste boek ondersoek die tragiese dood van ‘n 16-jarige leerling en die waarskuwingstekens wat geïgnoreer is. In ‘n pragtige plattelandse dorpie het ‘n ondenkbare tragedie ontvou…