Charles Appolis is Vrydag 20 Februarie skuldig bevind aan die moord op Nadia Lotz, die 32-jarige ma van sy drie kinders wat hy op 4 Maart 2023 met ‘n mes…
Nandipha Gwabeni (39), ‘n geliefde ma en sake-eienaar van Sir Lowry’s Pass, is Woensdag 12 November in ‘n skietaanval by haar woning in Riemvasmaak doodgeskiet toe twee mans onder die…
‘n Skietvoorval in Sir Lowry’s Pass het Woensdag 12 November ‘n 39-jarige sjebeen-eienaar, Nandipha Gwabeni, se lewe geëis. Twee mans het vermoedelik haar woning onder voorwendsel van alkoholaankope betree voordat…
Twee mans is in die Somerset-Wes-streekhof gevonnis vir ernstige seksuele misdade teen minderjariges – Richard Isaacs (58) van Knoflokskraal het lewenslange tronkstraf ontvang vir die verkragting van ‘n 13-jarige meisie…