Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Twee Strand-vriendinne wen Curro se eerste Nou Praat Jy!-kompetisie deur hul kusdorpie se fantasmagoriese Afrikaans te vier.
Strand-rugbyklub vier nege dekades van sukses met ‘n spoggeleentheid waar voormalige en huidige spelers saamgekom het om die klub se ryk geskiedenis te herdenk.
Helderberg’s finest teachers and administrators were honored with certificates at the Metro East Education District’s National Teaching Awards.
Strand-kunstenaar Marshin’ Hendrix se nuwe duet met Kattie, ‘Tyd sal bewys’, verken die verganklikheid van liefde en of geliefdes bestem is om bymekaar te bly.
Junior stadsraadslid Tatum Hector het op Jeugdag haar ‘Youth Day Pull Up and Clean-Up’ in Macassar gelei om jeug aan te moedig om verantwoordelikheid te neem.
Tien plaaslike netbalspanne het op Jeugdag by die Abattoir-sportterrein in Strand meegeding. Liberty/Webb van Weltevreden het as wenners uit die stryd getree.
The Crackling Needles Knitting Group of Gordon’s Bay, a group of 30 women, has, in a joint initiative with the Strand Rotary Club, donated over 1,000 knitted items to various…
|
Kaylin Willscott (28) from Somerset West turned her love for wine into a career, becoming head winemaker and earning a 30 under 30 recognition.
Skoonheid het geseëvier by die sesde jaarlikse Mej. Helderberg-kompetisie wat op 7 Junie by die GJ Joubert Primêre Skool plaasgevind het.
Matthew’s route will begin at his home in Macassar. He plans to run past Eerste River, Gaylee, Kuils River, Parow, Maitland, and towards the V&A Waterfront, and Green Point, turning…
|
