Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.
Strand-skrywer Sannya Smith keer terug na 20 jaar met sy nuwe digbundel Oorlewende, wat misterie en intrige deur 77 digte weef.
Die ma van die tienerseun wat van Deveney Nel se moord aangekla is, het op Vrydag in die Grabouw-landdroshof aansoek gedoen om beskermingsbevele teen twee vrouereg-aktiviste, joernalis Julian Jansen en…
Owerhede ondersoek ‘n beweerde poging tot seksuele aanranding op ‘n 14-jarige leerder by ‘n plaaslike hoërskool op 30 Julie, terwyl die skool sy sekuriteitsmaatreëls versterk het en sielkundige ondersteuning aan…
False Bay Primary School in Macassar received a R118 000 donation of Kagiso readers from Helderberg Sunrise Rotary Club, funded by the UK’s Rotary Club of Cambridge, to enhance literacy…
The Honeybush Collective, an independent primary school in Somerset West, marked Mandela Day 2025 by collecting clothing, books and homeware donations for The Rabbit Hole Charity Shop in Croydon.