Gordonsbaai-skrywer Tanya O’Connor se nuutste boek is ‘n ongefiltreerde blik op menswees, verlies, lag en die genade van ouer word.
Die Lady Gracious-vrouenaweek in Strand, gestig deur Suret Stroh, het vroue uit verskillende gemeenskappe saamgebind vir ‘n lewensveranderende ervaring van refleksie, genesing en bemagtiging, met planne om die inisiatief uit…