Twee broers is in hegtenis geneem op aanklag van die verkragting van ‘n negejarige meisie op Maandag 7 April.
Natalie Egling is in search of two of her father, Les Egling’s paintings from his ‘eggie’ period that hold a special place in her heart.
Only a handful of residents attended a public meeting hosted by the City’s Water and Sanitation Directorate at the Strand Town Hall on Thursday 3 April, where the municipal officials…
Die Macassar-gemeenskaps-polisiëringsforum het gevra vir meer kringtelevisie-kameras in die area weens ‘n toename in lykstorting. Twee lyke is onlangs ontdek, terwyl die Stad Kaapstad reeds twee kameras geïnstalleer het. Polisie…
Die St. George’s-rugbyklub het in ‘n opwindende en fisieke eersteliga-wedstryd die kragtige Hamiltons die stryd aangesê, maar uiteindelik 58-15 in Hamiltons se guns vasgeval.
Die Strand-polisie ondersoek ‘n saak moordt nadat Ryan Liebenberg en Shuwinn October vermoor is.