Victoria Park Neighbourhood Watch (VPNHW) held its prestigious Awards Gala Evening at the Somerset West Town Hall on Saturday (10 May).
Die Gustrouw-broers wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n minderjarige meisie het hul borgtogaansoeke laat vaar.
A shootout ensued between the police and robbery suspects at the Boxer store at Somerset Crossing in Lwandle at 06:25 on Tuesday morning (6 May).
Die Strand-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat die liggaam van ‘n onbekende vrou by die strand aangetref is.
Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het beduidende vordering aangekondig met twee kritieke infrastruktuurprojekte in die Helderberg, wat daarop gemik is om aanhoudende riooloorlope aan te pak.
Agri-Expo has awarded 31-year-old Pamella Dzindikwa, head of production at Puglia Cheese in Somerset West, the second annual Hollard Game Changer Award.
The 1st Somerset West Company Boys’ Brigade celebrates nine decades of winning boys for Christ by teaching values like discipline and self-respect through fun-filled engagement aimed at fostering leadership.
‘n Groot groep vroue het op Dinsdag 22 April buite die Strand-landdroshof saamgedrom om petisies teen die borgtog vir twee van die beweerde verkragters van ‘n negejarige meisie te oorhandig.
The past long weekend was a golden one for Strand paddler Kira Bester, as she claimed top spot in the women’s race of the South African SS1 Ocean Racing Championships…
Die Helderberg betreur die verlies van ‘n fenomenale onderwyser en legendariese sportman, Alvino Isaacs.