‘n 55-jarige verdagte wat aangekla word van ontvoering en verkragting van ‘n plaaslike tienermeisie wat verlede maand in Gordonsbaai-weg opgespoor is, het Dinsdag 12 Augustus in die Strand-landdroshof verskyn en…
Strand-polisie ondersoek poging tot moord ná verbyry-skietery waar 18-jarige in Rusthof verlede Maandag (11 Augustus) in die maag gewond is.
Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.
Die ma van die tienerseun wat van Deveney Nel se moord aangekla is, het op Vrydag in die Grabouw-landdroshof aansoek gedoen om beskermingsbevele teen twee vrouereg-aktiviste, joernalis Julian Jansen en…
Owerhede ondersoek ‘n beweerde poging tot seksuele aanranding op ‘n 14-jarige leerder by ‘n plaaslike hoërskool op 30 Julie, terwyl die skool sy sekuriteitsmaatreëls versterk het en sielkundige ondersteuning aan…
Public Order Police arrested two male suspects for drug possession during stop-and-search operations in Petunia Street, Strand on Saturday (9 August), seizing Mandrax tablets, tik packets, and cocaine units.
Lwandle Library has been forced to close its doors until further notice following a break-in over the weekend that resulted in extensive damage and flooding.
‘n 55-jarige man is in hegtenis geneem en het Maandag in die Strand-landdroshof op aanklagte van ontvoering en verkragting verskyn nadat ‘n vermiste tienermeisie verlede maand gevind is en beweer…