Macassar Premierliga Krieket, 'n sosiale straatkrieketliga wat op Sondae in Macassar plaasvind, het na die strate teruggekeer en bewys dit is 'n gewilde tydverdryf onder die plaaslike inwoners.
Macassar Premierliga Krieket, ‘n sosiale straatkrieketliga wat op Sondae in Macassar plaasvind, het na die strate teruggekeer en bewys dit is ‘n gewilde tydverdryf onder die plaaslike inwoners.

Straatkrieketliga keer terug

Macassar Premierliga Krieket, 'n sosiale straatkrieketliga wat op Sondae in Macassar plaasvind, het na die strate teruggekeer en bewys dit is 'n gewilde tydverdryf onder die plaaslike inwoners. Tien spanne is reeds geregistreer, wat meer as 80 spelers en dosyne meer ondersteuners lok. William Klaasen, die president van die liga, het gesê die liga het dosyne jongmense gehelp om 'n passie wat hulle werklik geniet, te vind. Hy meen ook die spelers het drasties verbeter en stel hul vaardighede week ná week ten toon. "Ons gaan 'n raadspan (board team) kies wat teen 'n raadspan van Stellenbosch en Raithby gaan speel. Groot dinge is besig om te gebeur en die liga groei vinnig," sê Klaasen. Om met die organiseerders in aanraking te kom of vir navrae oor borgskappe, kontak Klaasen by 079 722 2409.
Macassar Premierliga Krieket, ‘n sosiale straatkrieketliga wat op Sondae in Macassar plaasvind, het na die strate teruggekeer en bewys dit is ‘n gewilde tydverdryf onder die plaaslike inwoners. Tien spanne is reeds geregistreer, wat meer as 80 spelers en dosyne meer ondersteuners lok. William Klaasen, die president van die liga, het gesê die liga het dosyne jongmense gehelp om ‘n passie wat hulle werklik geniet, te vind. Hy meen ook die spelers het drasties verbeter en stel hul vaardighede week ná week ten toon. “Ons gaan ‘n raadspan (board team) kies wat teen ‘n raadspan van Stellenbosch en Raithby gaan speel. Groot dinge is besig om te gebeur en die liga groei vinnig,” sê Klaasen. Om met die organiseerders in aanraking te kom of vir navrae oor borgskappe, kontak Klaasen by 079 722 2409.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article