Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘n Trotse taalviering
Die Voortrekkers van Somerset-Wes het Dinsdagaand (6 Mei) feestelik byeengekom om Afrikaans se eeufees as amptelike taal, wat op Donderdag (8 Mei) herdenk is, met groot gees te vier!
-
Jotam skets digitaal
Jotam Schoeman, ‘n inwoner van Somerset-Wes, is die kunstenaar wat verantwoordelik is vir die uitstekende en treffende illustrasies in Die stories van Afrikaans, kykNET se nuwe dokumentêre reeks oor die geskiedenis van Afrikaans.
-
‘n Stem van hoop
Tatum Hector van Macassar is verkies tot die 2025 Junior Stadsraad van Kaapstad. Hector se betrokkenheid in die JCC fokus op jeugleierskap en gemeenskapsverbetering. Sy beplan projekte soos “Worthy Girls” en “Youth Day Pull Up and Clean-Up” om positiewe veranderinge…
-
Plushy love for young patients
To mark World Red Cross Day (Thursday 8 May), businesses, institutions and individuals joined forces for the SA Red Cross Air Mercy Service (AMS) Soft-toy Drive.
-
Keanou needs help
A Gordon’s Bay father is appealing to the Helderberg community for their generous support as his son prepares for crucial medical treatment to combat a severe keloid disorder.
-
VPNHW awards evening
Victoria Park Neighbourhood Watch (VPNHW) held its prestigious Awards Gala Evening at the Somerset West Town Hall on Saturday (10 May).
-
Broers laat vaar borgtogaansoek
Die Gustrouw-broers wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n minderjarige meisie het hul borgtogaansoeke laat vaar.
-
GPF hou imbizo oor veiligheid
Die Macassar- gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het verlede Donderdag (8 Mei) ‘n polisie-imbizo aangebied.
-
Learning to co-exist amicably, with tolerance
How do we as human beings perceive one another while living in the same space on a daily basis?
-
Crime | Misdaad
Die Strand-polisie soek drie verdagtes na ‘n rooftog by ‘n kitskosrestaurant in Gordonsbaaiweg waar ‘n skofbestuurder gedwing is om kasregisters oop te maak, terwyl die Lwandle-polisie ‘n saak van strafbare manslag ondersoek na ‘n noodlottige botsing in Somerset-Wes waar ‘n…










