Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skote klap in Broadlandspark
“Waar is die polisie? Hoor hoe klap die skote!” sê ’n gemeenskapsleier op ’n stemnota op WhatsApp voordat hy afgesny word deur skote wat in die agtergrond in die gemeenskap gehoor kan word.
-
Geliefde Foot-egpaar roerend gegroet
Die familie van ’n egpaar van Gordonsbaai, wie se lyke op Maandag 21 Augustus in hul woning in die dorp ontdek is, het verlede Woensdag (30 Augustus) hul laaste eer by ’n gesamentlike begrafnisdiens betoon.
-
Seawater polluted as sewage spills continues
There seems to be no end in sight to the ongoing sewage blockages, overflows and resultant sinkholes, which often lead to the spills into the Lourens River estuary and the ocean in Strand. Last week municipal workers erected signboards at…
-
Afgetredene sterf toe vliegtuig val
’n Plaaslike familie is in rou gedompel nadat hul geliefde patriarg in ’n vliegongeluk dood is. Willem Charl Myburgh, ’n geliefde eggenoot, pa en oupa van Gordonsbaai, is in die ouderdom van 66 dood toe sy ligte vliegtuig verlede Dinsdag…
-
Pet-crematorium pollution rankles
Some business owners in Fabriek Street, Gants Plaza, are up in arms as they allege a neighbouring crematorium is the cause of pollution and a foul smell in the area. However, these claims have been countered by the crematorium owner,…
-
Skote klap in Broadlandspark
“Waar is die polisie? Hoor hoe klap die skote!” sê ’n gemeenskapsleier op ’n stemnota op WhatsApp voordat hy afgesny word deur skote wat in die agtergrond in die gemeenskap gehoor kan word.
-
Geliefde Foot-egpaar roerend gegroet
Die familie van ’n egpaar van Gordonsbaai, wie se lyke op Maandag 21 Augustus in hul woning in die dorp ontdek is, het verlede Woensdag (30 Augustus) hul laaste eer by ’n gesamentlike begrafnisdiens betoon.
-
Seawater polluted as sewage spills continues
There seems to be no end in sight to the ongoing sewage blockages, overflows and resultant sinkholes, which often lead to the spills into the Lourens River estuary and the ocean in Strand. Last week municipal workers erected signboards at…
-
Afgetredene sterf toe vliegtuig val
’n Plaaslike familie is in rou gedompel nadat hul geliefde patriarg in ’n vliegongeluk dood is. Willem Charl Myburgh, ’n geliefde eggenoot, pa en oupa van Gordonsbaai, is in die ouderdom van 66 dood toe sy ligte vliegtuig verlede Dinsdag…
-
Nog drie lyke in Macassar gevind
Die Macassar-polisie ondersoek die omstandighede rakende drie lyke wat in die omgewing gevind is. Die eerste lyk is verlede Maandag (28 Augustus) ontdek nadat dit glo op die strand by Monwabisi uitgespoel het. Volgens ’n woordvoerder van die Macassar-polisie is…