Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Plaaslike paartjie veilig tuis ná aanvalle in Israel
Twee inwoners van Strand, wat op ’n geestelike toer deur Israel was en aanvanklik die afgelope naweek in hul hotelkamer in Jerusalem vasgekeer is, is geluk bo geluk weer veilig op tuisbodem.

Mesmoordenaars kry tot 38 jaar
Twee beskuldigdes wat in 2021 vir ’n bendeverwante mesmoord in Macassar aangekla is, ry danksy puik speurwerk slegs twee jaar ná hul inhegtenisneming aan die pen. Die beskuldigdes, Zachary “Jaggers” Alexander (33) en Nathan “White” Moses (23), wat albei vermeende…

Beach Road roadworks ongoing until December
Helderberg motorists are urged to be cautious and vigilant while roadworks are underway along Beach Road, between Thompson and Sarel Cilliers Street in Strand. The roadworks, which began and Tuesday, are scheduled to take place until Friday 8 December, weather…

Leerder droom oor Duitsland
’n Leerder wie se droom dit is om vir 10 weke Duitsland toe te reis om daar as deel van ’n uitruilprogram skool te gaan, het die gemeenskap se hulp nodig om haar droom ’n werklikheid te maak. Chloë Emma…

Wêreld wink vir rugbyster van Sir Lowry’s Pass
’n Skitterende jong rugbyster, wat met puik prestasies op en weg van die sportveld spog en sy drome met voorbeeldige dryfkrag sonder keer najaag, is onder die land se voorste skolerugbyspelers in verskeie afdelings in vanjaar se aanlyn Rugga-toekenniings benoem.