Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Teenage poet from Strand headlines Indie Authors Rise Up Festival
Sixteen-year-old Strand resident Annemie van Wyk, who lives with epilepsy and is neurodivergent, has become the youngest writer featured at the 2025 Indie Authors Rise Up Book Festival in the Helderberg, where she will discuss her debut poetry collection “Breathe;…
-
Verbyry-skietery in Strand bekyk ná skiet van 18-jarige in Rusthof
Strand-polisie ondersoek poging tot moord ná verbyry-skietery waar 18-jarige in Rusthof verlede Maandag (11 Augustus) in die maag gewond is.
-
Gemeenskapspolisiëringsforumlid kry borgtog van R2 000
Die bekende Strand-GPF-lid wat van seksuele misdrywe teen ‘n minderjarige aangekla word, is R2 000-borgtog toegestaan na ‘n tweedaagse aansoek.
-
Gordon’s Bay has a new Grill that brings food and sports together
GB’s Grill and Lounge opened on Friday 8 August at 157 Beach Road, Gordon’s Bay, combining delicious food, live sports and vibrant atmosphere.
-
Rugby se geliefde Neels du Toit oorlede
Die Helderberg betreur die verlies van Neels du Toit, ‘n gerespekteerde en legendariese oudrugbyspeler en geliefde figuur in die streek se rugbykringe. Die Van der Stel-pensioentrekker was ‘n toegewyde bestuurslid van Helderberg-rugbyklub en ywerige rugbyskrywer, wie se naam oor die…
-
Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
-
Strand municipal offices closed due to pipe burst
The Strand Customer Interaction office is temporarily closed due to pipe burst damage. Residents can access services at alternative centres.
-
Beskuldigde uit Gemeenskapspolisiëringsforum geskors weens aanklagte
‘n 56-jarige GPF-lid van Strand is geskors en verskyn Donderdag (14 Augustus) in die hof op aanklagte van seksuele misdrywe met ‘n minderjarige slagoffer.
-
Vrouwees met vreugde in Kom gevier tydens Nasionale Vrouedag
Organisasies oor die Helderberg het die afgelope naweek (8 tot 10 Augustus) Nasionale Vrouedag gevier en vroue vir hul bydrae tot die samelewing bedank.










