Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Prentjie boodskap vir 16 Dae van Aktivisme
Met die fokus op vroue en kinders en geslags-gebaseerde geweld in die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders het ’n dokumentêre span verlede Vrydag (2 Desember) twee video’s aan vroue, mans en kinders in Sir…

Oud en jonk maak stem dik teen geweld
Die veldtog vir 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders, wat onder die slagspreuk “Shout it out!” plaasvind, het Vrydag (2?Desember) goeie aftrek in Broadlandspark gekry.

Pensionaris onder voertuig gered
’n Bejaarde man het verlede Dinsdag (29 November) in Gerber-boulevard in Gants-sentrum, Strand, veroorsaak dat ’n klomp noodpersoneel en veiligheidsbeamptes kragte saamgesnoer het om hom te red.

Alles in matigheid, glo 100-jarige afgetrede sjef
Joseph Porasali, ’n inwoner van Macassar, het Donderdag 24?November sy 100ste verjaarsdag saam met sy kinders, kleinkinders, agter- en agter-agter-kleinkinders gevier.

Rental housing cited for cleansing project
Lwandle and Macassar Community Rental Units (CRUs) are among the first prioritised to benefit from an enhanced cleaning programme initiated by the City of Cape Town.