Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dux-leerder mik vir sukses
Soos ’n feniks wat uit die as verrys dien ’n voorbeeldige tienermeisie wat bo haar omstandighede uitgestyg het as inspirasie vir talle ander leerders wat doelgerig na sukses mik.

Mosaïekkunstenaar blink uit met passie
Mosaïekkuns – die woord alleen roep by sommige mense die gedagte op van daardie doen-dit-self-kunsvlyt-projekte wat mooi is, maar nie sommer beskou sou word as hartroerende kunswerke wat met oorweldigende impak teen ’n muur kan pronk nie. Maar, ’n mo

Gholfstokke swaai ter ondersteuning van Badisa
Badisa Strand, ’n maatskaplike welsynorganisasie in Rusthof, wat professionele maatskaplike welsyn- en ontwikkelingsdienste verskaf, het verlede maand (November) sy eerste suksesvolle gholfdag aangebied.

Thunderstorm causes flooding, wreaks havoc with infrastructure
The heavens truly opened with an uncharacteristic summer storm in the Helderberg on Monday afternoon (12 December), when more than 80 mm of rains was recorded in some areas, flooding streets, causing rockfalls and mudslides along Clarence Drive and e

Geliefde Helderberger in huldeblyk-musiekkonsert gevier
Bekende name in die plaaslike musiekbedryf span hul musikale kragte saam om ’n huldeblyk-konsert ter nagedagtenis aan een van die Helderberg se mees geliefde persoonlikhede, Michael Magerman, wat op Kersdag in 2020 in die hospitaal aan Covid-verwante komplikasies oorlede is,…