Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SKOLESPORT: De Hoop kolf Klein Gim kis
Die Laerskool De Hoop het verlede Saterdag (11 Februarie) in ’n 40-beurt-wedstryd kragte gemeet met die Laerskool Paarl Gimnasium (Klein Gim) in Paarl. De Hoop het in sy kolfbeurt 305 lopies aangeteken.

City of Light skyn weer helder
Groot feesvierings is gehou toe ’n Strandse projek, City of Light Project 1, verlede Sondag (12?Februarie) sy 11de verjaarsdag gevier het. Altesaam 110 kinders van gemeenskappe in Strand, wat deel vorm van die gemeenskapsgedrewe projek se Jeug in Plek-program, het…

Badisa Strand op soek na vrou
Maatskaplike werkers van die Badisa Strand-tak is op soek na die 36-jarige Maudine Constant, wat dringend by die kantoor van dié organisasie in Libertystraat, Rusthof, moet aanmeld.

Tagtigjarige van Strand stel boek bekend
Die boek Rooikop innie Pekel is Vrydag 10 Februarie op die skrywer se 80ste verjaardag bekend gestel – ’n merkwaardige mylpaal!.

Brand-slagoffers pleit vir broodnodige hulp
’n Strandse gesin van vyf, wat verlede week al hul besittings in ’n brand verloor het, reik nou dringend na hul medemens vir verblyf, hulp en ander ondersteuning uit.