Die Laerskool De Hoop het verlede Saterdag (11 Februarie) in ’n 40-beurt-wedstryd kragte gemeet met die Laerskool Paarl Gimnasium (Klein Gim) in Paarl. De Hoop het in sy kolfbeurt 305 lopies aangeteken, met Christiaan Fouché (foto) wat behoorlik met die kolf uitgeblink het deur 134 lopies van 90 balle aan te teken. De Hoop het die wedstryd met 142 lopies beklink.

SKOLESPORT: De Hoop kolf Klein Gim kis

Die Laerskool De Hoop het verlede Saterdag (11 Februarie) in ’n 40-beurt-wedstryd kragte gemeet met die Laerskool Paarl Gimnasium (Klein Gim) in Paarl. De Hoop het in sy kolfbeurt 305 lopies aangeteken, met Christiaan Fouché (foto) wat behoorlik met die kolf uitgeblink het deur 134 lopies van 90 balle aan te teken. De Hoop het die wedstryd met 142 lopies beklink.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article