Karateka’s se harde werk met medaljes beloon

Die karateka's het almal hul Boland-klere verwerf.
Die karateka’s het almal hul Boland-klere verwerf.

Karateka’s se harde werk met medaljes beloon

Altesaam 13 sportlui van die Junbukan Karate Dojo in Strand het onlangs aan die Boland-karatekompetisie deelgeneem en 31 medaljes huis toe gebring. Die karateka's het almal hul Boland-klere verwerf. Enigeen wat belangstel om by die dojo aan te sluit, kan sensei Stefan per WhatsApp by 079โ€‰849โ€‰5291 kontak.
Altesaam 13 sportlui van die Junbukan Karate Dojo in Strand het onlangs aan die Boland-karatekompetisie deelgeneem en 31 medaljes huis toe gebring. Die karateka’s het almal hul Boland-klere verwerf. Enigeen wat belangstel om by die dojo aan te sluit, kan sensei Stefan per WhatsApp by 079โ€‰849โ€‰5291 kontak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article