Hierdie foto’s is onlangs deur kranige fotograaf en lojale DistriksPos & Helderberg Gazette-leser, Cobus Germishuys vasgevang en vir ander se leesgenot met die koerant gedeel. Germishuys, wat beter bekend is as die Kanu-wynengel, skryf: “Die duine op die strand giggel met hul geel blommetjies!” Foto’s: Jacobus Germishuys


Strand se ou begraafplaas in Gordonsbaai-weg se duine is oortrek met ’n witmeel-kombers van blomme.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article