Die musiekkunstenaar Jak de Priester het bejaardes van die Helderberg Senior Klub Dinsdag 7 November met ’n optrede vermaak. Op die foto saam met die bekroonde sanger-liedjieskrywer is sy goue aanhangers en bestuurslede van die klub. Agter (van links): Dennis Malan, Johan Fourie, Dalene de Villiers, Sophimarié en Christie Fourie, Marianna de Villiers, Olivia en Francois du Toit. Voor: Annette Lategan, Rolanda Smith en Apolonia Maritz. Belangstellende senior burgers word hartlik genooi om klub-byeenkomste op die eerste Dinsdag van die maand by te woon. Helderberg Senior Klub vergader weer in Februarie volgende jaar.

Seniors skuur skouers met Jak

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article