Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Charles Claassen, Rudi Bayer, Julian Carr en Ian Otto.

Gees skitter by Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag


Sterk wind, sterker Arendgees!

Die Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag op Vrydag 4 September by die Strand-gholfklub was weer eens ‘n hoogtepunt op die kalender en een van die skool se grootste geldinsamelingsprojekte van die jaar.

‘n Dag van hierdie formaat is slegs moontlik danksy die onvoorwaardelike ondersteuning van die borge, individue en plaaslike maatskappye. “Baie dankie aan elke speler wat ten spyte van die wind deelgeneem het, asook aan al die borge van die bowwe vir die fantastiese pryse en skenkings,” het die skool gesê.

Die suidooster het die spelers behoorlik op die proef gestel, maar niks kon die gees op die baan demp nie. Die spelers het die dag met groot entoesiasme aangepak, terwyl die putjie-borge hope energie en wonderlike gasvryheid opgedis het.

Die heerlike atmosfeer en goeie luim ten spyte van die wind spreek boekdele oor die ongelooflike geesdrif en lojaliteit van die skoolgemeenskap.

 ” ’n Baie spesiale woord van dank aan die hoofborg, De Jagers Somerset-Wes, vir hul onskatbare bydrae en vennoot­skap. Ons moedig die Arend-familie aan om hierdie ondernemings te ondersteun en so saam dankie te sê.”

Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Christo Victor van De Jagers, die hoofborg, en Monique Harmse (bemarker van Hoërskool Strand).
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Jorrie Jordaan, Eduaan Basson, Kobus de Klerk en Ockie Vermeulen.
Hoërskool Strand se gholfdag.
Sollie van der Linde, Gawie Theron, Phil Micklewood en Danie Theron.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Bradley Wyngaardt, Kenneth Brink, Sandra Hendricksz en Sean Hendricksz.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Henk Truter, Wouter Joubert, Marcel van Biljon en Elandre Jansen van Rensburg.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Wynand Coertzen (KIA Somerset-Wes), Monique Harmse en Danie Malan (skoolhoof).
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Robbie Blaire, Etienne Nel, Neno Jnr. Julian en Neno Julian.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Monique Harmse en Danie Malan (skoolhoof) saam met die SA Home Loans-span, Dane Lewis (agter, links) en Eython Phillips (agter, regs).
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Chelize Willemse, Ruan Nortjie en Armandré Nortje.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Braam Steyn, Kobus Buys, Jacques Rheeder en Syndey Paulsen.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Die span van Jordaan Argitekte: Daniel Niewenhuis, Vaughn Kannemeyer, Pieter de Wet en Rickus Bosch.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Pierre Henning, Jannie Carstens, Philip Wiese en Fritz van der Merwe. Foto’s: Yvette Milne Fotografie
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Monique Harmse (derde van links) saam met Danie Malan (skoolhoof) en Francois Thiart van Rest Assured en die Hirschs-span (in blou) – Darren Uys, Amahle Ludidi, Pam Hloma en Lifalethu Mntambo.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Leandré van der Merwe, Danie Malan (skoolhoof) en Monique Harmse (heel regs) saam met die Laminin Paints-span, Julian Cozett en Tamara Meder.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Leandré van der Merwe, Monique Harmse, Danie Malan (skoolhoof) en Anso Kemp van Worx Group Holdings.
Hoërskool Strand se gholfdag.
Hoërskool Strand se gholfspan: Louw du Toit, Juan Oehley, Pierre Williams en Danté Pelser.
Hoërskool Strand se jaarlikse gholfdag
Monique Harmse, Danie Malan (skoolhoof) en Leandré van der Merwe saam met die Realtors International-­spanlede – Yolanda Fourie, Chris Lewis, Connor Meyer en Marco van der Linde.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article