Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
VGK-kerkkoor sing ATKV-goud los
Die koor van die Verenigende kerk Macassar het goud in die ATKV-Suidoosterfees se koorkompetisie losgesing.
-
Plushy love for young patients
To mark World Red Cross Day (Thursday 8 May), businesses, institutions and individuals joined forces for the SA Red Cross Air Mercy Service (AMS) Soft-toy Drive.
-
Keanou needs help
A Gordon’s Bay father is appealing to the Helderberg community for their generous support as his son prepares for crucial medical treatment to combat a severe keloid disorder.
-
Jong vrou van Macassar sedert Paasnaweek vermis
‘n Diepbekommerde Macassar-familie rig ‘n dringende pleidooi aan die breër gemeenskap vir enige leidrade wat kan help om hul vermiste geliefde op te spoor.
-
Titelaktesveldtog bereik Macassar
‘n Aantal Macassar-gesinne is onlangs begunstig met titelaktes vir hul huise as deel van die Stad Kaapstad se titelakte-oorhandigingsveldtog.
-
Gear up for Clarence Drive closure
Motorists planning to travel along Clarence Drive (R44) between Gordons Bay and Rooi Els should brace for significant traffic disruptions in the coming weeks due to emergency flood damage repairs.
-
Inspireer met positiewe uitkyk
Anthony September se positiewe uitkyk op die lewe is aansteeklik. Anthony woon in Grabouw, waar hy sy eie lewensafrigting-onderneming, AWS Inspiration, bedryf.
-
Raadslid help verfraai
Dit verg net ‘n paar inwoners om ‘n verskil in die omgewing te maak. Dit is die afgelope tyd bewys toe die gestremde raadslid Denzil Jacobs van Grabouw ‘n verfraaiingsprojek in die dorp begin het.
-
Vroue ruk op na hof
‘n Groot groep vroue het op Dinsdag 22 April buite die Strand-landdroshof saamgedrom om petisies teen die borgtog vir twee van die beweerde verkragters van ‘n negejarige meisie te oorhandig.
-
Church marks 175 years
A weekend of celebrations marked the 175th anniversary of Rusthof Methodist church in Strand.










